Scope of work
Ons is gevra om op een van ons heidige skaap voerders se panelle, ‘n nuwe multi I/O en kameras op te sit. Dit laat jou toe om dit van jou foon af te beheer.
Werk wat gedoen is
Ons het begin deur om die Multi I/O te instaleer saam met ‘n krag bron, as ook vier ekstra interposing relays. Daar is ook 'n MickroTik 3G rooter met sy antenna geinstaleer.
Saam met dit het ons ook twee Wifi-kameras opgesit, een op elke punt van die skaapvoerder. Dit laat die boer toom teen alle tye kan kyk of daar voer is. As ook of daar dalk iets fout is.
Probleme wat gevind is tydens instalasie
Die problem wat ons opgetel het tydens die instalasie van die kameras, was dat as gevolg van ons staal konstruksie van die dak het dit veroorsaak dat die verste kamera nie goed wil kommunikeer met die MicroTik nie.
As gevolg van die kommunikasie problem het ons toe ‘n internet kabel ingetrek na die kamera. As ook ‘n groter ethernet switch in gesit wat die problem op gelos het.